South Africa's online au pair community

Account Status

Logged on as:
Guest

Minette V (#70593)

The following field(s) were input incorrectly
Au pair: 70593

 
Request an Interview

Please sign in should you wish to contact au pairs.

Basic details
70593
Minette V
11 Aug 2020
Contact details
Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view

Yes
Sign in to view
Matching details
Female
30 years old
Afrikaans, English
Kleinmond , Bettys Bay , Overberg , Western Cape

immediately
for 12 months or longer

Live-Out

07:00-18:00
07:00-18:00
07:00-18:00
07:00-18:00
07:00-18:00

No minimum
No maximum

Has the following
Yes
Yes
Yes
Yes
Yes

Yes
Yes

No
Additional information
South Africa
South African

Unmarried
Christian
R 50.00 per hour
R 3.50 per kilometre

No

No minimum
No maximum

Fiat Panda
More than 5 years
Introduction to families
Goeiedag, ek is vreeslik opgewonde om julle gesin vir die eerste keer te ontmoet! Ek het goeie verwysings en natuurlik baie ondervinding. Verwysings verskaf ek graag op aanvraag. Ek au pair al vir amper 9 jaar voltyds. Ek is dus oop vir halfdag en voldag poste.
Ek, 'n gekwalifiseerde chef, sal au pair wees vir niks in die wêreld verruil. So leef ek my droom uit omdat ek graag 'n juffrou sou wou wees. My huidige werkgewers sal my beskryf as lojaal, vriendelik, nederig, altyd betyds, betroubaar, en hardwerkend. Ek het geen kinders van my eie, en so ontvang die kinders waarna ek kyk al die liefde in die wereld. Ek drink en rook nie.
Ek lewe vir Afrikaanse musiek, en kan nie 'n dag gaan sonder om daarna te luister nie. Ek hou van musiek konserte bywoon, vasdans, lyndans, zumba, kosmaak, kamp, gym en lees. Maar tog is lyndans hoogste op my lys! Ek spandeer graag tyd saam hartsmense en my 4 voet kinders!
Childcare reference 1
Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
2 May 2017
Current
Seun 13, dogter 11
Ek is al 3 jaar by hierdie gesin. A. g. v lockdown het hulle my nie meer so baie nodig en is dit waarom ek na iets anders opsoek is. Ek was verantwoordelik vir hulle na skool, hulle na hulle aktiwiteite geneem, gehelp met leer en huiswerk, asook kos gemaak. Ek was ook verantwoordelik vir inkopies en ander 'errands'. Kinders is Engels.
Childcare reference 2
Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
1 Jan 2012
1 Jan 2016
Dogtertjie 4 en seuntjie 1
Ek was vir 4 jaar by hierdie gesin en dogtertjie was 4 maande toe ek begin het. Ek is weg omdat ek Kaap toe verhuis het. Die seuntjie was op suurstof na geboorte en ek het 'n jaar na hom omgesien. Ek was verantwoorlik vir hulle deur die dag by hulle mamma se spreekkamer terwyl sy werk. Gespeel, kosgegee, en alle ander verantwoordelikhede wat gepaard gaan met babas en kleuters. Ek het ook soms met die leërs gehelp in die spreekkamer as hulle slaap. Ek het 'n verwysingsbrief wat ek graag aanstuur!