South Africa's online au pair community

Account Status

Logged on as:
Guest

Au Pair Profile (#70593)

The following field(s) were input incorrectly

Please sign in should you wish to contact au pairs.


Au pair: 70593
Basic details
70593
Minette V
16 May 2018
Contact details
Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view

Yes
Sign in to view
Matching details
Female
27 years old
Afrikaans, English
Brackenfell , Northern Suburbs , Cape Town , Western Cape

immediately
for 12 months or longer

Live-Out

08:00-18:00
08:00-18:00
08:00-18:00
08:00-18:00
08:00-18:00

No minimum
No maximum

Has the following
Yes
Yes
Yes
Yes
Yes

Yes
Yes

No
Additional information
South Africa
South African

Married
Christian
R 50.00 per hour
R 3.00 per kilometre

No

No minimum
39 hrs

suzuki swift
More than 5 years
Introduction to families
Goeiedag, ek is vreeslik opgewonde om julle gesin vir die eerste keer te ontmoet. Ek het goeie verwysings en natuurlik baie ondervinding. Verwysings verskaf ek graag op aanvraag. Ek au pair al vir amper 7 jaar voltyds. Ek is dus oop vir halfdag en voldag poste.
Ek, 'n gekwalifiseerde chef, sal au pair wees vir niks in die wêreld verruil. So leef ek my droom uit omdat ek graag 'n juffrou sou wou wees. My huidige werkgewers sal my beskryf as lojaal, vriendelik, nederig en hardwerkend. Ek het geen kinders van my eie, en so ontvang die kinders waarna ek kyk al die liefde in die wereld. Ek drink en rook nie.
Ek lewe vir Afrikaanse musiek, en kan nie 'n dag gaan sonder om daarna te luister nie. Ek hou van musiek konserte bywoon, vasdans, lyndans, zumba, kosmaak, kamp en lees. Ek spandeer graag tyd aan vriende en familie.
Childcare reference 1
Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
1 Jan 2012
31 Dec 2015
Girl 4, boy almost a year
Baby boy was on oxygen.