South Africa's Online Au Pair Community

Account Status

Signed in as:
Guest

Mariska B

#143448 - Au Pair in Paarl - 25(f)

Please correct the following:
Au pair: 143448

Messages and interview requests
SIGN IN to send messages and interview requests to au pairs
Basic details
143448
Mariska B
16 Apr 2021
Contact details
Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
Matching details
Female
25 years old
Afrikaans, English
Paarl , Cape Winelands , Western Cape
Noorder Paarl

immediately
for 12 months or longer

Live-Out

07:00-18:00
07:00-18:00
07:00-18:00
07:00-18:00
07:00-18:00
07:00-14:00

Infant
13 years old

Has the following
Yes
Yes
Yes
Yes
No

No

Yes
Yes
Additional information
South Africa
South African

Afrikaans And English
Unmarried
Christian
R50 / hour
R3.00 / kilometre

Yes

25 hrs / week
45 hrs / week

Ford Figo
More than 5 years
Teaching experience
Yes
Educational background

High school

High school Matric - High school Labori (2013)
Subjects Afrikaans Geografie
Engels
Wiskunde
Lewensorientering
Toerisme
Biologie

Degress and other courses

Degree/course B. E. D FOUNDATION PHASE - Unisa (2020)
Introduction to families
Haloo mamma' s en pappa 's my naam is Mariska, ek is 25 jaar oud met n baie borrelende persoonlikheid. Ek is opsoek na Au pair werk, voldag of halfdag. Ek is van die Paarl. Ek het n baba en kleutersorg kurses gedoen by Wamakersvallei Opleiding sentrum en het ondervinding met verwysing natuurlik Ek het n bestuurders lisensie en met my eie betroubare motor. Ek het my graad in grondslagfase onderwys waar ek ook nou en dan aflos werk doen by skole en is besig met my honneurs in sielkunde. Ek soek verkieslik n lang termyn pos nie iets wat net 2-3 maande is nie, wil saam die kinders groei en n pad saam met hulle stap. Ek het n groot passie vir kinders, en wil hulle help die grondfondasie van hulle lewe te le. Wil n rolmodel wees iemand na wie hulle kan opkyk, en hulle help al hulle drome bereik.. Ek hou van die natuur en buitelewe, en om in die moder te speel, ek is positief en n baie fun persoon, verantwoordelik en betroubaar🙂 Ek sal julle kinders se behoeftes en veiligheid altyd 1ste plaas as my 1ste prioriteit 🌸 Ek is beskikbaar elke dag van 08:00-17:00 van maandae-vrydae Kan selfs beskikbaar wees oor n naweke. Ek help graag met die volgende: •Huiswerk te doen •Kinders aflaai en oplaai by die skool •Middagete en snacks voorberei •Buitemuurse aktiwiteite neem en bywoon *Inkompies doen My passie is om kinders gelukkig te maak en hulle te help besef dat hulle enige iets kan bereik met harde werk. Ek sal graag 'n verskil wil maak in elkeen se lewe. 🤗 Betroubare verwysings en CV is beskikbaar. Sien uit om van u te hoor. Baie dankie ⚘
My passie en groot liefde is om kinders gelukkig te maak en hulle te help besef dat hulle enige iets kan bereik met harde werk. Ek sal graag 'n verskil wil maak in elkeen se lewe. 🤗. N glimlag op elkeen se gesigte dan is my hele dag gemaak. Kinders is my roeping en sal dit baie graag wil uit leef. My grootste droom is om n glimlag op elkeen van hulle gesigte te sit en vir hulle te kan bewys kan hulle enige iets doen deur net hard te werk en in hulle self te glo.
*Lees *Fliek *Bak en brou *Musiek *Mense * nog kind wees saam met die kinders
Childcare references

Reference 1

Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
1 Jan 2016
15 Dec 2016
Seuntjie

Reference 2

Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
2 Jun 2018
3 Jul 2018
Kleuters ( 3 tot 4 jariges)
Ek het my prakties voltooi ek het ook nou en dan uit gehelp met afloswerk.

Reference 3

Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
2 Mar 2019
26 Sep 2019
Graad 1 tot 3
Ek was n proefstudent verbonde aan Ronwe Primer. Ek het ook waargeneem in verskeie klasse wanneer opvoeders afwesig was.

Reference 4

Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
1 Feb 2020
Current
5 jaar oud (Dogtertjie)
Ek pas vir Mia - Nay op elke Saterdag wanneer haar mamm en pappa werk. Ek berei vir haar kossies voor om te eet en dan is ek daar om haar te vermaak (speel, dans, verf ens) tot mamma en pappa weer 13:00 by die huis is. Michelle aanbevelling: Geagte lesser Ek beveel met graagte vir Mariska B aan om na u kind/kinders te kyk. Sy het omgesien na my 4 jarige dogter, omrede ek dringend in 'n nood was omdat ek in die events bedryf is. Sy is lojaal en doen graag moeite uit haar eie. Goed en liefdevol met kinders. En sy is bekostigbaar en verstaan mens het nie op die stadium klomp geld wat net rond lê nie. So, gee haar 'n kans en jy sal nie spuit wees nie. Vriendelike groete Michelle Delport Kontak my gerus op whatsapp ‪072 084 1342‬ Oproepe sal nie geantwoord word nie.

Reference 5

Sign in to view
Sign in to view
Sign in to view
1 Jan 2020
Current
Mila (3 jaar oud)
Mila was ons bure se dogtetjie. Mila Blom het elke dag vir my kom kuier asook wanneer haar mamma moes werk of wanneer haar mamma en pappa uit gaan op date nights. Ek het Mila vermaak en saam haar gespeel, kossies voorberei en gesorg dat sy gebad en skoon is wanneer haar mamma by die huis kom. Mila het baie aande sommer by my oor geslaap. Thenia aanbevelling: To Whom It May Concern: Mariska has been around my daughter often, and I trust her with my daughter implicitly. Mariska has never shown anything but patience and understanding around children of all ages, and in fact seems destined to be in this line of work. Some people just have a way with children, and Mariska is definitely one of those people. If I were in need of an au pair, I would not hesitate in hiring Mariska for the position. I strongly encourage you to jump at the opportunity to have her care for your children. Please feel free to contact me if you'd like me to elaborate on anything I've written her, or if you have